Ku Klux Klan

Die Ku Klux Klan se kenteken.

Die Ku Klux Klan (ook soms Klu Klux Klan, Klan of KKK genoem) was die benaming van 'n aantal geheime blanke organisasies in die Verenigde State van Amerika. Hierdie organisasies het 'n homogene Amerikaanse bevolking voorgestaan en het bekend geraak vir hulle rassistiese geweld teen anderskleuriges.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search